GEPF befonds PAIDF met 8 Miljard Rand
Reeds sedert 2006 is daar bewyse van doelgerigte misbruik van GEPF
fondse by die openbare beleggingskorporasie te bespeur.
Dit was twee jaar na die nuwe wet (nommer 23 van 2004) vir bestuur van
die Openbare Beleggingskorporasie gepromulgeer was, en toe Mnr Brian
Molefi as uitvoerende hoof aangestel was.
Dit was ook die tyd toe Mnr Tsepo Mahloele, werknemer van die Openbare
Beleggingskorporasie deur Mnr Jabu Moleketi, Adjunk Minister van
Finansies, aangestel was om die "Pan-Afrika Infrastruktuur
Ontwikkelings Fonds" (verder aan na verwys as “PAIDF”) te ontwerp en
te bestuur (hierdie stap het gelei tot ‘n "konflik van belange" van
die korporasie)!
Die Openbare Beleggingskorporasie het 250 miljoen dollar aan PAIDF
geskenk vir die ontwikkeling van projekte in Afrika-lande (uitsluitend
Suid-Afrika).
GEPF fondse was daarvoor gebruik, en dit was die grootste donateur in
PAIDF ; en later (2014) in PAIDF2 is 350 miljoen dollar geskenk;- dit
is gelyk aan meer as agt miljard rand.
GEPF FUNDS 8 BILLION RAND TO PAIDF
Evidence of purposeful abuse of GEPF funds at the Public Investment
Corporation has been detected since 2006.
This was two years after the new act (number 23 of 2004) for the
management of the Public Investment Corporation was promulgated, and
when Mr Brian Molefi was appointed as chief executive officer.
This was also the time when Mr Tsepo Mahloele, an employee of the
Public Investment Corporation, was appointed by Mr Jabu Moleketi,
Deputy Minister of Finance, to design and manage the "Pan-Africa
Infrastructure Development Fund" (hereafter referred to as “PAIDF”)
(this step led to a “conflict of interests” of the corporation)!
The Public Investment Corporation donated 250 million dollars to PAIDF
for the development of projects in African countries (exclusive of
South Africa).
GEPF funds were used for this, and it was the largest donor in PAIDF;
and later (2014) in PAIDF2, 350 million dollars were donated;- this is
equal to more than eight billion rand.